Michail Lermontof



Michail Joerjewitsj Lermontof

Russiese digter, skrywer en skilder


Handtekening


Gebore
15 Oktober 1814
in Moskou, Rusland


Oorlede
27 Julie 1841
in 'n duel in Pjatigorsk


Literêre stroming
Romantiek


Russiese skryfwyse
Михаил Юрьевич Лермонтов


Wetenskaplike transliterasie
Michail Jur'evič Lermontov


Bekende werke

Dood van die Digter
'n Held van ons tyd

Michail Joerjewitsj Lérmontof was 'n Russiese digter, skrywer, skilder en offisier. Naas Aleksander Poesjkin en Fjodor Tjoettsjef word hy as een van die belangrikste verteenwoordigers van Romantiese literatuur in Rusland beskou.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy